1680 - 1712 (31 jare)
|
Datum |
Gebeurtenis(se) |
1 | 1600 | - 31 Des 1600—1873: Die Brits Oos Indiese Kompanjie ontvang 'n Koninklike Privilege van Elizabeth I
Dit was 'n beleggingsmaatskappy wat gestig was as teenvoeter vir die Nederlandse en Portugese oorheersing in die speseryhandel.
The Columbia Encyclopedia, Sixth Edition
|
2 | 1685 | - 17 Okt 1685—17 Okt 1685: Edik van Fontainebleau
Die Edik van Nantes, waarvolgens Protestante geloofsvryheid gewaarborg was, word deur Lodewyk XIV opgehef met die uitvaardiging van die Edik van Fontainebleau.
- 22 Okt 1685—22 Okt 1685: Edikt van Fontainebleau in Parys uitgeroep
Die Edik van Fontainbleau word in Parys aanvaar en uitgeroep.
|
3 | 1835 | - 1 Jan 1835—31 Des 1845: Groot Trek
Massa-migrasie, vanaf die jaar 1835, van Kaapse Nederlandssprekende burgers na die Suid-Afrikaanse binneland om onder andere weg van Britse beheer af te kom.
|