Nuwe Boekmerk
Pieter van Meerhoff

Pieter van Meerhoff

Manlik - 1668

Wydte van Kaart:      Herlaai

Tydlyn

620
630
640
650
660
670
680
690
700
710
720
730
740
750
760
770
780
790
800
810
820
830
840
850
860
870
880
890
900
910
920
930
940
950
960
970
980
990
1000
1010
1020
1030
1040
770
771
772
773
774
775
776
777
778
779
780
781
782
783
784
785
786
787
788
789
790
791
792
793
794
795
796
797
798
799
800
801
802
803
804
805
806
807
808
809
810
811
812
813
814
815
816
817
818
819
820
821
822
823
824
825
826
827
828
829
830
831
832
833
834
835
836
837
838
839
840
841
842
843
844
845
846
847
848
849
850
851
852
853
854
855
856
857
858
859
860
861
862
863
864
865
866
867
868
869
870
871
872
873
874
875
876
877
878
879
880
881
882
883
884
885
886
887
888
889
890
891
892
893
894
895
896
897
815
816
817
818
819
820
821
822
823
824
825
826
827
828
829
830
831
832
833
834
835
836
837
838
839
840
841
842
843
844
845
846
847
848
849
850
851
852
650
660
670
680
690
700
710
720
730
740
750
760
770
780
790
800
810
820
830
840
850
860
870
880
890
900
910
920
930
940
950
960
970
980
990
1000
1010
Loading...

Die volgende individu het nie 'n geldige geboortedatum nie en kon daarom nie bygevoeg word nie: Pieter van Meerhoff (I4199)



 



 




   Datum  Gebeurtenis(se)
1600 
  • 31 Des 1600—1873: Die Brits Oos Indiese Kompanjie ontvang 'n Koninklike Privilege van Elizabeth I
    Dit was 'n beleggingsmaatskappy wat gestig was as teenvoeter vir die Nederlandse en Portugese oorheersing in die speseryhandel. The Columbia Encyclopedia, Sixth Edition
1619 
  • 21 Apr 1619—18 Jan 1677: Johan Anthoniszoon (Jan) van Riebeeck
    van Riebeeck het later 'n halfweg-stasie aan die Kaap gevestig "NG Kerk 350, Eenhonderd bakens in die geskiedenis van die Nederduitse Gereformeerde Kerk 1652-2002", Hoofredakteur: George Hofmeyr, Lux Verbi.BM, ISBN 0 7963 0052 6, 2002
1629 
  • 28 Okt 1629—2 Nov 1664: Maria de la Quellerie
    Sy is was die vrou van Jan van Riebeeck "NG Kerk 350, Eenhonderd bakens in die geskiedenis van die Nederduitse Gereformeerde Kerk 1652-2002", Hoofredakteur: George Hofmeyr, Lux Verbi.BM, ISBN 0 7963 0052 6, 2002
1657 
  • 1657—1657: Slawe word vanaf Madagaskar en Java ingevoer
    "Important Dates in South African history", Internet webadres: http://mzone.mweb.co.za/residents/k75/timeline.html, geskep en onderhou deur Dennis Pretorius
  • 21 Feb 1657—21 Feb 1657: Eerste blanke Vryburgers
    Nege man word uit die VOC se diens ontslaan om self `n bestaan te kan maak. Hulle kry grond langs die Liesbeeck Rivier (nou Rondebosch). Streng voorwaardes geld vir die verskaffing van hul produkte aan die VOC. 1) "NG Kerk 350, Eenhonderd bakens in die geskiedenis van die Nederduitse Gereformeerde Kerk 1652-2002", Hoofredakteur: George Hofmeyr, Lux Verbi.BM, ISBN 0 7963 0052 6, 2002 2) "Important Dates in South African history", Internet webadres: http://mzone.mweb.co.za/residents/k75/timeline.html, geskep en onderhou deur Dennis Pretorius 3) "A History of South Africa", Frank Welsh, 2000, ISBN 0-00-638421-8
1658 
  • 28 Mrt 1658—28 Mrt 1658: Manlike en Vroulike slawe vanaf Angola, arriveer in Tafelbaai
    38 manlike en 37 vroulike slawe vanaf Angola, arriveer in Tafelbaai aan boord van die 'Amersfoort' "Important Dates in South African history", Internet webadres: http://mzone.mweb.co.za/residents/k75/timeline.html, geskep en onderhou deur Dennis Pretorius
  • 17 Apr 1658—17 Apr 1658: VOC slaweskool word geopen
    Geen ouderdomsbeperking was van krag nie en sieketrooster Pieter van der Stael was die onderwyser. As 'aansporing' het leerlinge op skooldae `n sopie brandewyn en `n bietjie tabak ontvang "NG Kerk 350, Eenhonderd bakens in die geskiedenis van die Nederduitse Gereformeerde Kerk 1652-2002", Hoofredakteur: George Hofmeyr, Lux Verbi.BM, ISBN 0 7963 0052 6, 2002
  • Mei 1658—Mei 1658: 228 slawe arriveer in Tafelbaai
    Hierdie slawe het vanaf die Wes-Afrika kus aan boord van die 'Hassell' gearriveer. Ongeveer 80 is na Batavia gestuur. "Important Dates in South African history", Internet webadres: http://mzone.mweb.co.za/residents/k75/timeline.html, geskep en onderhou deur Dennis Pretorius
1659 
  • 1 Mei 1659—1 Mei 1659: Eerste verdedigingsmag gestig
    Die Politieke Raad besluit om 'n 'kompagnie schutters' met 'crijgsofficieren' te organiseer; een sersant en twee korporaals. Die boer Harman Remagienne en die meulenaar Wouter Mostert staan onder bevel van Steven Jansen. D B Bosman en H B Thom, Daghregister houden by den oppercoopman Jan Anthonisz van Riebeeck, Deel III (1659-1662), uitgawe van die van Riebeeck-vereniging (A A Balkema, Kaapstad, 1957), p 34
1660 
  • 1660—1660: Eerste oorlog tussen VOC en die Khoikhoi
    "NG Kerk 350, Eenhonderd bakens in die geskiedenis van die Nederduitse Gereformeerde Kerk 1652-2002", Hoofredakteur: George Hofmeyr, Lux Verbi.BM, ISBN 0 7963 0052 6, 2002
1661 
  • 1661—1661: Gerugte oor die volk genaamd die "Briqua" aangeteke
    Gerugte in die Kaap oor die volk genaamd die "Briqua" aangeteken (later bekend as die Tswana) | "Important Dates in South African history", Internet webadres: http://mzone.mweb.co.za/residents/k75/timeline.html, geskep en onderhou deur Dennis Pretorius
1662 
  • 3 Mei 1662—3 Mei 1662: Doop van Eva (Krotoa)
    van der Stael briewe, Archief van de Classis Amsterdam van de Nederlandse Hervormde Kerk
  • 6 Mei 1662—6 Mei 1662: Jan van Riebeeck verlaat die Kaap vir Malakka
    1) "Important Dates in South African history", Internet webadres: http://mzone.mweb.co.za/residents/k75/timeline.html, geskep en onderhou deur Dennis Pretorius 2) "A History of South Africa", Frank Welsh, 2000, ISBN 0-00-638421-8
  • 9 Mei 1662—9 Mei 1662: Zacharias Wagenaar as Goewerneur van die Kaap aangestel
    "Important Dates in South African history", Internet webadres: http://mzone.mweb.co.za/residents/k75/timeline.html, geskep en onderhou deur Dennis Pretorius
10 1663 
  • 1663—1663: Eerste openbare skool aan die Kaap
    Hoofsaaklik vir kinders van VOC werknemers
  • 1663—1663: Buiteposte in Saldanhabaai en Hottentots Holland gevestig
    "Important Dates in South African history", Internet webadres: http://mzone.mweb.co.za/residents/k75/timeline.html, geskep en onderhou deur Dennis Pretorius
11 1665 
  • 1665—1665: Aankoms van Ds J. van Arckel
    Hy was die eerste predikant van die kerk aan die Kaap "NG Kerk 350, Eenhonderd bakens in die geskiedenis van die Nederduitse Gereformeerde Kerk 1652-2002", Hoofredakteur: George Hofmeyr, Lux Verbi.BM, ISBN 0 7963 0052 6, 2002
  • 1665: NG Gemeente Kaapstad gestig
    Eerste Gemeente in Suid-Afrika "Handleiding vir Genealogiese Navorsing in Suid-Afrika", R.T.J. Lombard, RGN, Pretoria, ISBN 0 7969 0889 3, 1990
  • 1665—1665: Bevestiging van eerste kerkraad
    "NG Kerk 350, Eenhonderd bakens in die geskiedenis van die Nederduitse Gereformeerde Kerk 1652-2002", Hoofredakteur: George Hofmeyr, Lux Verbi.BM, ISBN 0 7963 0052 6, 2002
12 1666 
  • 1666—1666: Nedersettings ontstaan in Saldanhabaai en Vishoek
    "Important Dates in South African history", Internet webadres: http://mzone.mweb.co.za/residents/k75/timeline.html, geskep en onderhou deur Dennis Pretorius
  • 1666—1666: Cornelis van Quaelberg as Goewerneur van die Kaap aangestel
    "A History of South Africa", Frank Welsh, 2000, ISBN 0-00-638421-8
  • 1666—1666: Aankoms van Ds J de Vooght
    Hy was die tweede leraar van die kerk aan die Kaap "NG Kerk 350, Eenhonderd bakens in die geskiedenis van die Nederduitse Gereformeerde Kerk 1652-2002", Hoofredakteur: George Hofmeyr, Lux Verbi.BM, ISBN 0 7963 0052 6, 2002
  • 1666—1666: Begin van bouwerk aan die Kasteel
    Die Kasteel is gebou om die bestaande Fort te vervang "NG Kerk 350, Eenhonderd bakens in die geskiedenis van die Nederduitse Gereformeerde Kerk 1652-2002", Hoofredakteur: George Hofmeyr, Lux Verbi.BM, ISBN 0 7963 0052 6, 2002
  • 12 Jan 1666—12 Jan 1666: Dood van Ds Van Arckel
    "Wikipedia, die Vrye Ensiklopedie", Joan van Arckel, https://af.wikipedia.org/wiki/Joan_van_Arckel
13 1667 
  • 1667—1667: Indiërs arriveer aan die Kaap
    "Important Dates in South African history", Internet webadres: http://mzone.mweb.co.za/residents/k75/timeline.html, geskep en onderhou deur Dennis Pretorius
14 1668 
  • Mei 1668—Mei 1668: Jacob Borghorst as Goewerneur van die Kaap aangestel
    "A History of South Africa", Frank Welsh, 2000, ISBN 0-00-638421-8
15 1670 
  • 2 Jun 1670—2 Jun 1670: Pieter Hackius as Goewerneur van die Kaap aangestel
    "Important Dates in South African history", Internet webadres: http://mzone.mweb.co.za/residents/k75/timeline.html, geskep en onderhou deur Dennis Pretorius
16 1671 
  • 1 Des 1671—1 Des 1671: Coenraad van Breitenbach as Goewerneur van die Kaap aangestel
    "Important Dates in South African history", Internet webadres: http://mzone.mweb.co.za/residents/k75/timeline.html, geskep en onderhou deur Dennis Pretorius
17 1672 
  • 23 Mrt 1672—23 Mrt 1672: Albert van Breugel as Goewerneur van die Kaap aangestel
    "Important Dates in South African history", Internet webadres: http://mzone.mweb.co.za/residents/k75/timeline.html, geskep en onderhou deur Dennis Pretorius
  • 2 Okt 1672—2 Okt 1672: IJsbrand Godske as Goewerneur van die Kaap aangestel
    "Wikipedia, die Vrye Ensiklopedie", IJsbrand Godske, https://af.wikipedia.org/wiki/IJsbrand_Godske
18 1673 
  • 1673—1673: Tweede VOC-Khoikhoi Oorlog
    Die oorlog was teen Gonnema gevoer, 'n Koikoi-aanvoerder 1) "NG Kerk 350, Eenhonderd bakens in die geskiedenis van die Nederduitse Gereformeerde Kerk 1652-2002", Hoofredakteur: George Hofmeyr, Lux Verbi.BM, ISBN 0 7963 0052 6, 2002 2) "Die Verdedigingstelsel aan die Kaap onder die Hollands-Oos Indiese Kompanjie (1652-1795)", P E Roux, (gepubliseerde MA-verhandeling, 1925, Universiteit van Stellenbosch), pp 141-143.
19 1676 
20 1677 
  • 19 Jan 1677—19 Jan 1677: Jan van Riebeeck in Batavia begrawe
    Hy was 57 jaar oud. "NG Kerk 350, Eenhonderd bakens in die geskiedenis van die Nederduitse Gereformeerde Kerk 1652-2002", Hoofredakteur: George Hofmeyr, Lux Verbi.BM, ISBN 0 7963 0052 6, 2002
21 1678 
  • 1678—1678: Nedersetting ontstaan in Hottentots Holland
    "Important Dates in South African history", Internet webadres: http://mzone.mweb.co.za/residents/k75/timeline.html, geskep en onderhou deur Dennis Pretorius
  • 29 Jun 1678—29 Jun 1678: Hendrik Crudop as Kommandeur van die Kaap aangestel
    "Wikipedia, die Vrye Ensiklopedie", Hendrik Crudop, https://af.wikipedia.org/wiki/Hendrik_Crudop
22 1679 
  • 1679—1679: Eerste boere vestig langs die Eersterivier
    "Important Dates in South African history", Internet webadres: http://mzone.mweb.co.za/residents/k75/timeline.html, geskep en onderhou deur Dennis Pretorius
  • 1679—1679: Stellenbosch gestig
    "Important Dates in South African history", Internet webadres: http://mzone.mweb.co.za/residents/k75/timeline.html, geskep en onderhou deur Dennis Pretorius
  • 1679—1679: Voltooiing van die Kasteel in Kaapstad
    "NG Kerk 350, Eenhonderd bakens in die geskiedenis van die Nederduitse Gereformeerde Kerk 1652-2002", Hoofredakteur: George Hofmeyr, Lux Verbi.BM, ISBN 0 7963 0052 6, 2002
23 1685 
  • 17 Okt 1685—17 Okt 1685: Edik van Fontainebleau
    Die Edik van Nantes, waarvolgens Protestante geloofsvryheid gewaarborg was, word deur Lodewyk XIV opgehef met die uitvaardiging van die Edik van Fontainebleau.
  • 22 Okt 1685—22 Okt 1685: Edikt van Fontainebleau in Parys uitgeroep
    Die Edik van Fontainbleau word in Parys aanvaar en uitgeroep.