Nuwe Boekmerk
Catharina Hillebrants

Catharina Hillebrants

Vroulik 1657 - 1695  (38 jare)

Wydte van Kaart:      Herlaai

Tydlyn

1460
1470
1480
1490
1500
1510
1520
1530
1540
1550
1560
1570
1580
1590
1600
1610
1620
1630
1640
1650
1660
1670
1680
1690
1700
1710
1720
1730
1740
1750
1760
1770
1780
1790
1800
1810
1820
1830
1840
1850
1860
1870
1880
1612
1613
1614
1615
1616
1617
1618
1619
1620
1621
1622
1623
1624
1625
1626
1627
1628
1629
1630
1631
1632
1633
1634
1635
1636
1637
1638
1639
1640
1641
1642
1643
1644
1645
1646
1647
1648
1649
1650
1651
1652
1653
1654
1655
1656
1657
1658
1659
1660
1661
1662
1663
1664
1665
1666
1667
1668
1669
1670
1671
1672
1673
1674
1675
1676
1677
1678
1679
1680
1681
1682
1683
1684
1685
1686
1687
1688
1689
1690
1691
1692
1693
1694
1695
1696
1697
1698
1699
1700
1701
1702
1703
1704
1705
1706
1707
1708
1709
1710
1711
1712
1713
1714
1715
1716
1717
1718
1719
1720
1721
1722
1723
1724
1725
1726
1727
1728
1729
1730
1731
1732
1733
1734
1735
1736
1737
1738
1739
1657
1658
1659
1660
1661
1662
1663
1664
1665
1666
1667
1668
1669
1670
1671
1672
1673
1674
1675
1676
1677
1678
1679
1680
1681
1682
1683
1684
1685
1686
1687
1688
1689
1690
1691
1692
1693
1694
Edikt van Fontainebleau in Parys uitgeroep
Edik van Fontainebleau
Eerste boere vestig langs die Eersterivier
Stellenbosch gestig
Voltooiing van die Kasteel in Kaapstad
Hendrik Crudop as Kommandeur van die Kaap aangestel
Nedersetting ontstaan in Hottentots Holland
Jan van Riebeeck in Batavia begrawe
Johan Bax van Herenthals as Kommandeur van die Kaap aangestel
Tweede VOC-Khoikhoi Oorlog
IJsbrand Godske as Goewerneur van die Kaap aangestel
Albert van Breugel as Goewerneur van die Kaap aangestel
Coenraad van Breitenbach as Goewerneur van die Kaap aangestel
Pieter Hackius as Goewerneur van die Kaap aangestel
Jacob Borghorst as Goewerneur van die Kaap aangestel
Indiërs arriveer aan die Kaap
Dood van Ds Van Arckel
Nedersettings ontstaan in Saldanhabaai en Vishoek
Cornelis van Quaelberg as Goewerneur van die Kaap aangestel
Aankoms van Ds J de Vooght
Begin van bouwerk aan die Kasteel
Aankoms van Ds J. van Arckel
NG Gemeente Kaapstad gestig
Bevestiging van eerste kerkraad
Eerste openbare skool aan die Kaap
Buiteposte in Saldanhabaai en Hottentots Holland gevestig
Zacharias Wagenaar as Goewerneur van die Kaap aangestel
Jan van Riebeeck verlaat die Kaap vir Malakka
Doop van Eva (Krotoa)
Gerugte oor die volk genaamd die "Briqua" aangeteke
Eerste oorlog tussen VOC en die Khoikhoi
Eerste verdedigingsmag gestig
228 slawe arriveer in Tafelbaai
VOC slaweskool word geopen
Manlike en Vroulike slawe vanaf Angola, arriveer in Tafelbaai
Slawe word vanaf Madagaskar en Java ingevoer
Maria de la Quellerie
Johan Anthoniszoon (Jan) van Riebeeck
Die Brits Oos Indiese Kompanjie ontvang 'n Koninklike Privilege van Elizabeth I
1490
1500
1510
1520
1530
1540
1550
1560
1570
1580
1590
1600
1610
1620
1630
1640
1650
1660
1670
1680
1690
1700
1710
1720
1730
1740
1750
1760
1770
1780
1790
1800
1810
1820
1830
1840
1850
Loading...


 
 



 




   Datum  Gebeurtenis(se)
1600 
  • 31 Des 1600—1873: Die Brits Oos Indiese Kompanjie ontvang 'n Koninklike Privilege van Elizabeth I
    Dit was 'n beleggingsmaatskappy wat gestig was as teenvoeter vir die Nederlandse en Portugese oorheersing in die speseryhandel. The Columbia Encyclopedia, Sixth Edition
1619 
  • 21 Apr 1619—18 Jan 1677: Johan Anthoniszoon (Jan) van Riebeeck
    van Riebeeck het later 'n halfweg-stasie aan die Kaap gevestig "NG Kerk 350, Eenhonderd bakens in die geskiedenis van die Nederduitse Gereformeerde Kerk 1652-2002", Hoofredakteur: George Hofmeyr, Lux Verbi.BM, ISBN 0 7963 0052 6, 2002
1629 
  • 28 Okt 1629—2 Nov 1664: Maria de la Quellerie
    Sy is was die vrou van Jan van Riebeeck "NG Kerk 350, Eenhonderd bakens in die geskiedenis van die Nederduitse Gereformeerde Kerk 1652-2002", Hoofredakteur: George Hofmeyr, Lux Verbi.BM, ISBN 0 7963 0052 6, 2002
1657 
  • 1657—1657: Slawe word vanaf Madagaskar en Java ingevoer
    "Important Dates in South African history", Internet webadres: http://mzone.mweb.co.za/residents/k75/timeline.html, geskep en onderhou deur Dennis Pretorius
  • 21 Feb 1657—21 Feb 1657: Eerste blanke Vryburgers
    Nege man word uit die VOC se diens ontslaan om self `n bestaan te kan maak. Hulle kry grond langs die Liesbeeck Rivier (nou Rondebosch). Streng voorwaardes geld vir die verskaffing van hul produkte aan die VOC. 1) "NG Kerk 350, Eenhonderd bakens in die geskiedenis van die Nederduitse Gereformeerde Kerk 1652-2002", Hoofredakteur: George Hofmeyr, Lux Verbi.BM, ISBN 0 7963 0052 6, 2002 2) "Important Dates in South African history", Internet webadres: http://mzone.mweb.co.za/residents/k75/timeline.html, geskep en onderhou deur Dennis Pretorius 3) "A History of South Africa", Frank Welsh, 2000, ISBN 0-00-638421-8
1658 
  • 28 Mrt 1658—28 Mrt 1658: Manlike en Vroulike slawe vanaf Angola, arriveer in Tafelbaai
    38 manlike en 37 vroulike slawe vanaf Angola, arriveer in Tafelbaai aan boord van die 'Amersfoort' "Important Dates in South African history", Internet webadres: http://mzone.mweb.co.za/residents/k75/timeline.html, geskep en onderhou deur Dennis Pretorius
  • 17 Apr 1658—17 Apr 1658: VOC slaweskool word geopen
    Geen ouderdomsbeperking was van krag nie en sieketrooster Pieter van der Stael was die onderwyser. As 'aansporing' het leerlinge op skooldae `n sopie brandewyn en `n bietjie tabak ontvang "NG Kerk 350, Eenhonderd bakens in die geskiedenis van die Nederduitse Gereformeerde Kerk 1652-2002", Hoofredakteur: George Hofmeyr, Lux Verbi.BM, ISBN 0 7963 0052 6, 2002
  • Mei 1658—Mei 1658: 228 slawe arriveer in Tafelbaai
    Hierdie slawe het vanaf die Wes-Afrika kus aan boord van die 'Hassell' gearriveer. Ongeveer 80 is na Batavia gestuur. "Important Dates in South African history", Internet webadres: http://mzone.mweb.co.za/residents/k75/timeline.html, geskep en onderhou deur Dennis Pretorius
1659 
  • 1 Mei 1659—1 Mei 1659: Eerste verdedigingsmag gestig
    Die Politieke Raad besluit om 'n 'kompagnie schutters' met 'crijgsofficieren' te organiseer; een sersant en twee korporaals. Die boer Harman Remagienne en die meulenaar Wouter Mostert staan onder bevel van Steven Jansen. D B Bosman en H B Thom, Daghregister houden by den oppercoopman Jan Anthonisz van Riebeeck, Deel III (1659-1662), uitgawe van die van Riebeeck-vereniging (A A Balkema, Kaapstad, 1957), p 34
1660 
  • 1660—1660: Eerste oorlog tussen VOC en die Khoikhoi
    "NG Kerk 350, Eenhonderd bakens in die geskiedenis van die Nederduitse Gereformeerde Kerk 1652-2002", Hoofredakteur: George Hofmeyr, Lux Verbi.BM, ISBN 0 7963 0052 6, 2002
1661 
  • 1661—1661: Gerugte oor die volk genaamd die "Briqua" aangeteke
    Gerugte in die Kaap oor die volk genaamd die "Briqua" aangeteken (later bekend as die Tswana) | "Important Dates in South African history", Internet webadres: http://mzone.mweb.co.za/residents/k75/timeline.html, geskep en onderhou deur Dennis Pretorius
1662 
  • 3 Mei 1662—3 Mei 1662: Doop van Eva (Krotoa)
    van der Stael briewe, Archief van de Classis Amsterdam van de Nederlandse Hervormde Kerk
  • 6 Mei 1662—6 Mei 1662: Jan van Riebeeck verlaat die Kaap vir Malakka
    1) "Important Dates in South African history", Internet webadres: http://mzone.mweb.co.za/residents/k75/timeline.html, geskep en onderhou deur Dennis Pretorius 2) "A History of South Africa", Frank Welsh, 2000, ISBN 0-00-638421-8
  • 9 Mei 1662—9 Mei 1662: Zacharias Wagenaar as Goewerneur van die Kaap aangestel
    "Important Dates in South African history", Internet webadres: http://mzone.mweb.co.za/residents/k75/timeline.html, geskep en onderhou deur Dennis Pretorius
10 1663 
  • 1663—1663: Eerste openbare skool aan die Kaap
    Hoofsaaklik vir kinders van VOC werknemers
  • 1663—1663: Buiteposte in Saldanhabaai en Hottentots Holland gevestig
    "Important Dates in South African history", Internet webadres: http://mzone.mweb.co.za/residents/k75/timeline.html, geskep en onderhou deur Dennis Pretorius
11 1665 
  • 1665—1665: Aankoms van Ds J. van Arckel
    Hy was die eerste predikant van die kerk aan die Kaap "NG Kerk 350, Eenhonderd bakens in die geskiedenis van die Nederduitse Gereformeerde Kerk 1652-2002", Hoofredakteur: George Hofmeyr, Lux Verbi.BM, ISBN 0 7963 0052 6, 2002
  • 1665: NG Gemeente Kaapstad gestig
    Eerste Gemeente in Suid-Afrika "Handleiding vir Genealogiese Navorsing in Suid-Afrika", R.T.J. Lombard, RGN, Pretoria, ISBN 0 7969 0889 3, 1990
  • 1665—1665: Bevestiging van eerste kerkraad
    "NG Kerk 350, Eenhonderd bakens in die geskiedenis van die Nederduitse Gereformeerde Kerk 1652-2002", Hoofredakteur: George Hofmeyr, Lux Verbi.BM, ISBN 0 7963 0052 6, 2002
12 1666 
  • 1666—1666: Nedersettings ontstaan in Saldanhabaai en Vishoek
    "Important Dates in South African history", Internet webadres: http://mzone.mweb.co.za/residents/k75/timeline.html, geskep en onderhou deur Dennis Pretorius
  • 1666—1666: Cornelis van Quaelberg as Goewerneur van die Kaap aangestel
    "A History of South Africa", Frank Welsh, 2000, ISBN 0-00-638421-8
  • 1666—1666: Aankoms van Ds J de Vooght
    Hy was die tweede leraar van die kerk aan die Kaap "NG Kerk 350, Eenhonderd bakens in die geskiedenis van die Nederduitse Gereformeerde Kerk 1652-2002", Hoofredakteur: George Hofmeyr, Lux Verbi.BM, ISBN 0 7963 0052 6, 2002
  • 1666—1666: Begin van bouwerk aan die Kasteel
    Die Kasteel is gebou om die bestaande Fort te vervang "NG Kerk 350, Eenhonderd bakens in die geskiedenis van die Nederduitse Gereformeerde Kerk 1652-2002", Hoofredakteur: George Hofmeyr, Lux Verbi.BM, ISBN 0 7963 0052 6, 2002
  • 12 Jan 1666—12 Jan 1666: Dood van Ds Van Arckel
    "Wikipedia, die Vrye Ensiklopedie", Joan van Arckel, https://af.wikipedia.org/wiki/Joan_van_Arckel
13 1667 
  • 1667—1667: Indiërs arriveer aan die Kaap
    "Important Dates in South African history", Internet webadres: http://mzone.mweb.co.za/residents/k75/timeline.html, geskep en onderhou deur Dennis Pretorius
14 1668 
  • Mei 1668—Mei 1668: Jacob Borghorst as Goewerneur van die Kaap aangestel
    "A History of South Africa", Frank Welsh, 2000, ISBN 0-00-638421-8
15 1670 
  • 2 Jun 1670—2 Jun 1670: Pieter Hackius as Goewerneur van die Kaap aangestel
    "Important Dates in South African history", Internet webadres: http://mzone.mweb.co.za/residents/k75/timeline.html, geskep en onderhou deur Dennis Pretorius
16 1671 
  • 1 Des 1671—1 Des 1671: Coenraad van Breitenbach as Goewerneur van die Kaap aangestel
    "Important Dates in South African history", Internet webadres: http://mzone.mweb.co.za/residents/k75/timeline.html, geskep en onderhou deur Dennis Pretorius
17 1672 
  • 23 Mrt 1672—23 Mrt 1672: Albert van Breugel as Goewerneur van die Kaap aangestel
    "Important Dates in South African history", Internet webadres: http://mzone.mweb.co.za/residents/k75/timeline.html, geskep en onderhou deur Dennis Pretorius
  • 2 Okt 1672—2 Okt 1672: IJsbrand Godske as Goewerneur van die Kaap aangestel
    "Wikipedia, die Vrye Ensiklopedie", IJsbrand Godske, https://af.wikipedia.org/wiki/IJsbrand_Godske
18 1673 
  • 1673—1673: Tweede VOC-Khoikhoi Oorlog
    Die oorlog was teen Gonnema gevoer, 'n Koikoi-aanvoerder 1) "NG Kerk 350, Eenhonderd bakens in die geskiedenis van die Nederduitse Gereformeerde Kerk 1652-2002", Hoofredakteur: George Hofmeyr, Lux Verbi.BM, ISBN 0 7963 0052 6, 2002 2) "Die Verdedigingstelsel aan die Kaap onder die Hollands-Oos Indiese Kompanjie (1652-1795)", P E Roux, (gepubliseerde MA-verhandeling, 1925, Universiteit van Stellenbosch), pp 141-143.
19 1676 
20 1677 
  • 19 Jan 1677—19 Jan 1677: Jan van Riebeeck in Batavia begrawe
    Hy was 57 jaar oud. "NG Kerk 350, Eenhonderd bakens in die geskiedenis van die Nederduitse Gereformeerde Kerk 1652-2002", Hoofredakteur: George Hofmeyr, Lux Verbi.BM, ISBN 0 7963 0052 6, 2002
21 1678 
  • 1678—1678: Nedersetting ontstaan in Hottentots Holland
    "Important Dates in South African history", Internet webadres: http://mzone.mweb.co.za/residents/k75/timeline.html, geskep en onderhou deur Dennis Pretorius
  • 29 Jun 1678—29 Jun 1678: Hendrik Crudop as Kommandeur van die Kaap aangestel
    "Wikipedia, die Vrye Ensiklopedie", Hendrik Crudop, https://af.wikipedia.org/wiki/Hendrik_Crudop
22 1679 
  • 1679—1679: Eerste boere vestig langs die Eersterivier
    "Important Dates in South African history", Internet webadres: http://mzone.mweb.co.za/residents/k75/timeline.html, geskep en onderhou deur Dennis Pretorius
  • 1679—1679: Stellenbosch gestig
    "Important Dates in South African history", Internet webadres: http://mzone.mweb.co.za/residents/k75/timeline.html, geskep en onderhou deur Dennis Pretorius
  • 1679—1679: Voltooiing van die Kasteel in Kaapstad
    "NG Kerk 350, Eenhonderd bakens in die geskiedenis van die Nederduitse Gereformeerde Kerk 1652-2002", Hoofredakteur: George Hofmeyr, Lux Verbi.BM, ISBN 0 7963 0052 6, 2002
23 1685 
  • 17 Okt 1685—17 Okt 1685: Edik van Fontainebleau
    Die Edik van Nantes, waarvolgens Protestante geloofsvryheid gewaarborg was, word deur Lodewyk XIV opgehef met die uitvaardiging van die Edik van Fontainebleau.
  • 22 Okt 1685—22 Okt 1685: Edikt van Fontainebleau in Parys uitgeroep
    Die Edik van Fontainbleau word in Parys aanvaar en uitgeroep.