Nuwe Boekmerk
Arie Ewouts Verhoek

Arie Ewouts Verhoek

Manlik 1675 - 1741  (66 jare)

Wydte van Kaart:      Herlaai

Tydlyn



 
 



 




   Datum  Gebeurtenis(se)
1600 
  • 31 Des 1600—1873: Die Brits Oos Indiese Kompanjie ontvang 'n Koninklike Privilege van Elizabeth I
    Dit was 'n beleggingsmaatskappy wat gestig was as teenvoeter vir die Nederlandse en Portugese oorheersing in die speseryhandel. The Columbia Encyclopedia, Sixth Edition
1619 
  • 21 Apr 1619—18 Jan 1677: Johan Anthoniszoon (Jan) van Riebeeck
    van Riebeeck het later 'n halfweg-stasie aan die Kaap gevestig "NG Kerk 350, Eenhonderd bakens in die geskiedenis van die Nederduitse Gereformeerde Kerk 1652-2002", Hoofredakteur: George Hofmeyr, Lux Verbi.BM, ISBN 0 7963 0052 6, 2002
1676 
1677 
  • 19 Jan 1677—19 Jan 1677: Jan van Riebeeck in Batavia begrawe
    Hy was 57 jaar oud. "NG Kerk 350, Eenhonderd bakens in die geskiedenis van die Nederduitse Gereformeerde Kerk 1652-2002", Hoofredakteur: George Hofmeyr, Lux Verbi.BM, ISBN 0 7963 0052 6, 2002
1678 
  • 1678—1678: Nedersetting ontstaan in Hottentots Holland
    "Important Dates in South African history", Internet webadres: http://mzone.mweb.co.za/residents/k75/timeline.html, geskep en onderhou deur Dennis Pretorius
  • 29 Jun 1678—29 Jun 1678: Hendrik Crudop as Kommandeur van die Kaap aangestel
    "Wikipedia, die Vrye Ensiklopedie", Hendrik Crudop, https://af.wikipedia.org/wiki/Hendrik_Crudop
1679 
  • 1679—1679: Eerste boere vestig langs die Eersterivier
    "Important Dates in South African history", Internet webadres: http://mzone.mweb.co.za/residents/k75/timeline.html, geskep en onderhou deur Dennis Pretorius
  • 1679—1679: Stellenbosch gestig
    "Important Dates in South African history", Internet webadres: http://mzone.mweb.co.za/residents/k75/timeline.html, geskep en onderhou deur Dennis Pretorius
  • 1679—1679: Voltooiing van die Kasteel in Kaapstad
    "NG Kerk 350, Eenhonderd bakens in die geskiedenis van die Nederduitse Gereformeerde Kerk 1652-2002", Hoofredakteur: George Hofmeyr, Lux Verbi.BM, ISBN 0 7963 0052 6, 2002
1685 
  • 17 Okt 1685—17 Okt 1685: Edik van Fontainebleau
    Die Edik van Nantes, waarvolgens Protestante geloofsvryheid gewaarborg was, word deur Lodewyk XIV opgehef met die uitvaardiging van die Edik van Fontainebleau.
  • 22 Okt 1685—22 Okt 1685: Edikt van Fontainebleau in Parys uitgeroep
    Die Edik van Fontainbleau word in Parys aanvaar en uitgeroep.